Click
here for
English

KUDU KAMP (10 selfsorg-chalets)

Die Kudu selfsorg-chalets is die jongste toevoeging tot die Kokoriba Wildreservaat en is ʼn raps luukser as die ander chalets. Hierdie chalets beskik oor geriewe vir 4 mense, met ʼn dubbelbed en 2 enkelbeddens in die woonvertrek.
ʼn Volledige inventaris is beskikbaar.

Die geriewe bestaan uit die volgende:

Gerief Ja Nee



Lugversorging x
Stort x
Bad x
Toilet x
Buitebraai x
Skottelgoedseep en vadoeke
x
Swemhanddoeke
x
Badhanddoeke x
Linnegoed x
TV x

© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login