Makoro eenheid

Ideaal vir groepe. Privaat lapa met braaigeriewe en ʼn volledige, toegeruste toesluit-kombuis vir 35 mense.

  • Kapasiteit vir 35 mense
  • Tien tweebed- en drie vyfbedkamers met lugversorging
  • Ablusies vir mans en dames
  • Skottelgoed Wasdienste

Geriewe

Lugversorging

Buitebraai

Stort

Linnegoed

Bad

TV

Toilet